AcDisplay is 'n nuwe manier om kennisgewings in Android te verwerk.
Dit laat u oor nuwe kennisgewings weet deur 'n minimaal, mooi skerm te wys, en gee jou die geleentheid kennisgewings direk oop te maak vanaf die vergrendelscherm. En as jy wil sien wat daar gaande is, kan jy eenvoudig jou selfoon uit jou sak neem om die laaste kennisgewings te sien, in 'n ewe aangename en minimalistiese omgewing.
Funksies:
- Groot design en prestasie.
- Aktiewe modus (maak gebruik van die toestel sensors om jou toestel te wek wanneer jy dit nodig het.)
- Die moontlikheid om AcDisplay te gebruik as vergrendelscherm.
- Ongelooflik hoog stabiliteits vlak.
- Stil ure (om op battery te bespaar.)
- Skakel net tydens die laai in.
- Talle van ander funksies soos: Swartlys, Dinamiese agtergrond, Lae prioriteit kennisgewings en nog baie meer.
This app uses the Device Administrator permission.
Privacy policy: https://gist.github.com/AChep/8c14f73817ebc57b8572ab40dee351ab
Opgedateer op
29 Jul. 2015